Jaco en Frankie het by die Cradle of Life by Badplaas getrou. Dit was weer ‘n dag met die mooiste wolke. Alhoewel dit altyd ‘n bruid laat dink dat dit moontlik gaan reën. Die unieke troue het ‘n “tierhok” gehad vir kerk in die wildreservaat.
Wat ʼn lekker troue en verliefde paartjie. Beplanning en detail baie goed. Die motor was ‘n gunsteling. Weer lekker wolke gehad om mee te werk.
Na ʼn reënerige Vrydag is Pieter en Charlene geseën met ʼn pragtige sonskyndag op hul troudag. Die troue word gehou by Ramela Ranch baie naby aan Loskopdam in die mooiste Bosveld. Reint geniet die wolke as agtergrond. Als in die kamer is netjies uitgepak toe ons daar kom, en ons kan dadelik begin. Charlene is [...]
Elze van Heerden het opgetree as tweede fotograaf met die troue van Pieter en Leticha by Duo of Dreams. Dit is die eerste keer wat ons saam met haar gewerk het. Opvallend is haar oog vir detail en klasieke styl van foto’s. Kyk na Elze se gunstelinge van die dag.
Die naweek is Leticha en Pieter se troue gefotografeer by Duo of Dreams in Raslouw. ʼn Paar indrukke van die dag; Wat ʼn plesier was dit om in die bruids- suite te fotografeer! Die skoon lyne en kleure, sowel as die BAIE ruimte maak dit ʼn fotograaf se droom. Met ʼn paar mense druk aan [...]
Frans en Adri se troue was laas naweek. Ons het hul ontmoet ʼn paar weke voor hul troudag. Wat lekker was daarin is dat Frans gesteld was op kwaliteit foto’s en bereid was om ʼn belegging in foto’s wat die vasvang is van maande se voorbereiding. Ons het die venue saam met hul besoek en [...]
Willem de Lange het weer opgetree as tweede fotograaf. Hy het die geleentheid gevier met sy splinternuwe Canon 5D merk II. Hy het altyd ‘n oog vir detail en gevoel.
Craig and Lesley got married on 18 February at Glenburn Lodge. The couple had a strong emphasis on family and also on the children attending the wedding. That was noticeable throughout the day, and also reflected in the photography. Lesley chose a dress that had a dramatic impact ,especially in the long grass. She [...]
Jaco en Nadiline trou in April by Dunkeld naby Dullstroom. Vir hul e-sessie ons die nuwe perdestalle besoek wat gebou is. Na die fotosessie hier het ek besef hier gaan nog baie mooi foto’s geneem word. Jy het die perde om mee te werk, daar is die stalle en selfs ‘n kruiwa wat Jaco ontdek [...]