Adriaan en Claire soos afgeneem deur Willem de Lange

 

Willem de Lange het met Adriaan en Claire se troue opgetree as die tweede fotograaf. Willem was my mentor as troufotograaf en dit was lekker om weer ʼn troue saam met hom te skiet. Daar is selfs ‘n foto van my in aksie. Sy oog vir detail is vir my altyd verstommend. Daarby is hy ʼn portret fotograaf wat dinge afneem soos wat dit gebeur en lyk.  Die rede hoekom ek vir Willem nadertrek is dat daar baie troues is wat reeds geboek is en dan kry mens navrae oor die datum en ʼn teleurgestelde paartjie omdat hul nie van 2B3 se dienste kan gebruik maak nie. Ila doen nog steeds al die na-produksie van die foto’s en die fotoboek met Willem as fotograaf vir die troues.

One Response Subscribe to comments


  1. Adriaan and Claire | Reint se Foto’s

    [...] was a day-time wedding. Reint’s photographer friend, Willem joined us. He has got an eye for detail and a way of creating depth on a image, which we [...]

    Oct 28, 2011 @ 10:13

Reply