Nuus
Bruidskou by Pienaardam

Die naweek was die jaarlikse Bruidskou by Pienaardam naby Middelburg. Die hoogtepunt vir my is die modevertoning waar ek geleentheid kry om die modelle af te neem.

Foto’s vir die Bruidsgids

  My gunsteling troutydskrif is die Bruidsgids. Ek lees dit nie net graag nie maar 2B3 Fotografie adverteer ook daarin. As deel van die advertensie kan jy ook ‘n hoeveelheid foto’s indien wat hul gebruik ter illustrasie by hul artikels. Om die foto’s uit te soek skep ook die ideale geleentheid om refleksie te doen [...]

2b3 in die Wedding Guide

Die jaarlikse Wedding Guide is op die rakke. 2B3 het ʼn advertensie in die nuwe uitgawe. Ons is ook versoek om verskeidenheid gunstelinge te verskaf wat die tydskrif gebruik het vir illustrasie foto’s.