Daar is ʼn week saam geoefen aan die revue en die resultaat was ʼn aangename verassing vir die tuisskolers self, hul ouers en die grootouers wat kom kyk het. Sulke talent! Van die soliste kon werklik uiting daaraan gee en soms was mens in verwondering . Die tema was HOOP en die liedjies gekies om [...]
Ek het van my eerste troues se foto’s afgestof. Wat ek hiervan hou is die spontaniteit in van die foto’s.
Ek my gesin het ʼn draai gemaak in die Drakensberge by Injisuthi. Die foto’s hier is ʼn kombinasie van lig, wolke en water met die skoonheid van die omgewing. Natuurlik het ek my gate uit geniet met die water fotografie om die strome so te laat trek. Die kuns is ʼn driepoot. Lae ISO van 100. [...]
Die NG-Kerk Bonaeropark in Boksburg het Saterdagaand ‘n Christelike dansfees gehou. Ila en my dogter Cari het deelgeneem. Ek het foto’s geneem en wys my gunstelinge.