Jaco en Nadilene by Dunkeld

Jaco en Nadiline trou in April by Dunkeld naby Dullstroom. Vir hul e-sessie ons die nuwe perdestalle besoek wat gebou is. Na die fotosessie hier het ek besef hier gaan nog baie mooi foto’s geneem word. Jy het die perde om mee te werk, daar is die stalle en selfs ‘n kruiwa wat Jaco ontdek het.

 

Reply