Neville en Tanya het vandag hul fotoboek gekry. Wat uitstaan is die mooi woorde wat Tanya ingewerk het in die boek en die manier waarop sy rooi gekombineer het met die troue om die tema deur te dra.
Neville en Tanya het vandag hul fotoboek gekry. Wat uitstaan is die mooi woorde wat Tanya ingewerk het in die boek en die manier waarop sy rooi gekombineer het met die troue om die tema deur te dra.
Tanya
Hi Reint en Ila…
WOW WOW WOW! Dis al wat ek kan sê oor ons troufotos en trouboek!
Julle het elke spesiale oomblik vasgevang!
Dankie dat julle ons spesiale dag kom afneem het.
Ons het julle beter leer ken, en julle is twee wonderlike mense!
Weereens baie dankie. Beter sou ons nie op ‘n ander plek kon kry nie.
Blessings
Tanya en Neville
Dec 12, 2011 @ 08:31